Active since Oct 2019
Ons het as Span PJ Powders gaan kyk by Kaaimans restaurant. Ons het langer as n uur vir ons drinks gewag ons het eers ons kos gekry na die show. Plus ek het al n dag voor die tyd die kos bestel. Ons het R14 000 spandeer daar. Die eienaar vrou het na ons toe gekom en in ons gesig geskree "You better shut the **** up or else" dis nie al wat sy vir ons gese het nie. Op kaaimans restuarant se facebook blad kan jy die show sien en ook oplet dan ons NIE RAAS nie. Wel een of twee keer vir PJ cheer soos by enige konsert. Die eienaar (vrou) het ons so gevloek en sleg behandel. Na dat ons duisende rande spandeer het en ure moes wag vir diens en kos. Ons moes ons drank self gaan haal by counter so lank moes ons wag. Ek was nog nooit so sleg behandle nie. Uiters swak. Baie swak. Ek kan nie verduidelik hoe ons gevoel het hoe daai vrou ons behandel het nie. Ek is so bang sy beskadig ons naam deur om stront te versprei van ons het geraas en geen respel vir PJ maar soos ek se gaan kyk die video op facebook jy sal geen geraas hoor nie.