Active since Dec 2019
Goeie Middag. Ek skryf nou hierdie email om die persoon van Virgin Money lenings te adverteer te raporteer, en dat mense asseblief moet versigtig wees om by hulle aansoek te doen vir n lening. die dame adverteer orals op facebook goedkoop lenings deur Virgin Money en andere, Ek het om en by die R14000 aan haar al betaal met die hoop om datdelik my lening te kry, en elke keer vra sy registrasie gelde en ek betaal die ook dadelik aan haar oor deur spar so ek wil net asseblief mense inglig om asseblief op die uitkyk te wees in verband met die bedrag spul haaar naam is Charlene Hugo en het ook haar email adres sy is Charlene Hugo hier is haar email adres Charlene Hugo <charlenehugo09@gmail.com> so wees assebielf op die uitkyk en laastens wil net net asseblief my lening in my rekening he dit is dit ek vra nie baie nie ek het aansoek gedoen vir n Lening R35000 en elke keer sy iets anders . Dankie