Active since Jan 2020
Puik diens ontvang en is baie tevrede,Baie dankie vir julle uiters goeie diens
Talita lewer puik diens en is voorwaar n aanwins vir julle,sy het alle opvolg werk en dokumente puik hanteer,PUIK DIENS VAN HOOGSTAANDE GEHALTE Ek ondervind egter probleme aan die admin kant waar ek reeds alle dokumente ingehandig het versoek hulle weer die dokumente en nadat ek hulle ingelig het dat ek NIE salaris advies strokies ontvang bly hulle aandring daarop en verklarings en wie weet wat nog alles en dis uiters vrestrerend en boonop nou weer ekstra uitgawes vir my