Active since Jun 2020
Ek wou debt review to verwys hulle my na pappie se bersigheid om te sekwestreer. Nou is dit duisende rande later en Jacques Odendaal reageer glad nie op oproepe. Niks is gedoen en niemand wil my geld terug gee. Debt Unlock en Clear Future is dieselfde mense as No More Debt - hulle het net gesplit in 2 besighede. Moenie met EEN van hulle besigheid doen nie - julle GAAN julle geld verloor!
They took my money now Brian and Jacques threatens me and does not want to refund eventhough I paid them thousands. THIEVES