Active since Sep 2020
Baie professionele diens gekry die afgelope drie jaar. Dr Scholltz het n familielid van my behandel met groot sukses. Ek was baie nou betrokke en het groot waardering vir die behandeling wat sy gegee het. Weens verhuising verlaat ons die praktyk en gaan Dr Scholtz baie mis.