Active since Sep 2020
At first, there was the rat fiasco, now I found, I don't know what in my slice of bread. #SASKO, please explain!!! I'm highly disappointed!!!
Uitstekende diens vanaf #AndrePotgieter. Hy sit werklik n glimlag op enige een se gesig. Hy was baie behulpsaam en vriendelik en het my probleempie sommer vinnig uitsorteer. Baie dankie Andre!!