Active since Nov 2020
Dunmar het geen verantwoordlikhede teenoor hulle staf of hulle personeel.Btd glad nie die staf en gaan nie uit op noodseine nie.Hulle is sleg en agteraf.
Dunmar Sekuriteit is seker die kakste sekuriteit maatskappy in die land.Hulle stuur nie meer reaksie voertuie uit,tel nie hulle fone op en die ergste van als.Hulle stel mense aa onder vals intensies en weier om hulle te betaal.Sukkel al 3 maande om salaris uit hulle te kry Al wat hulle doen is om weg te hardloop en die probleem te ignoreer.Hulle is n klomp sklems.