Active since Nov 2020
Ek is so terleurgesteld. Ek het laasjaar n swembroek bestel en moes haar omtrent dreig om my pakkie te kry. Ek het vir maaaaaande gewag. Syt belowe dit Sal nooit weer gebeur nie. Wel hier sit ek weer vandag. Ek het n reenbaadjie vir my seuntjie bestel. Syt gese hy Sal einde Maart by my wees. Kyk ons is al einde April en ek het steeds niks nie.
Ek het 3 agente gekontak oor produkte wat ek baie graag wou bestel. Ek wag tot vandag nog vir al 3 om terug te kom.