Active since Nov 2020
Uiterse onprofessioneele diens. Die ontvangs dame is ongeskik. Die deur wat hulle moes oor bou was n spoeg en plak diens en ek sukkel dat hulle dit reg oor doen, na ek dit verskeie kere raporteer het (diens is reeds ten vol betaal) word daar gese die deure moet net so gelos word en die tegnikuste moet die site verlaat! Ek beveel glad nie Zambezi Glass & Aluminum aan nie en sal verseker ook nie weer besigheid met hulle doen nie. @Magnificentcoatings