Active since Feb 2021
Uit die diepte van ons harte…baie dankie dat jy van dag 1 af ons visie vir ons groot dag verstaan het en alles in jou vermoe gedoen het sodat ons ‘n sprokies troue kon hê. Dit was ‘n absolute plesier om met die beste in die bedryf te werk. Deon & Marco