Active since Feb 2021
Bespreek n nag by sandingo lodge online betaal met card , met aankoms by Sandingo logde is my bespreking gedoen maar nie betaal nie en moet weer betaal vir dieselfde kamer en nag . Nou n maand later en baie oproepe verder na Hotel.com sowel as Sandingo lodge kon ek nog nie n terugbetaling kry nie .Hotel .com se verwysings no :9203785528535 !