Active since Mar 2021
Ek is teleurgesteld in my bestelling wat ek geplaas het en wat ek ontvang het. Ek het 'n naked wortelkoek met cream cheese frosting, sonder enige versiering, aangesien ek vars blomme gebruik het (foto voorbeeld verskaf) tesame met 4 macaroons (kleur voorbeeld verskaf) wat deel uitgemaak het van versiering op koek vir 'n 1ste kleinkind se babatee, bestel. Bakker het per whatsup bevestig dat koek 25 cm groot sou wees. Volle betaling vir bestelling is 6 weke voor die tyd gedoen ter bevestiging van my bestelling. Bestelling is 7 dae voor die funksie deur my per whatsup bevestig, waarop bakker my deur whatsup ges***el het ter bevestiging en dat ek ongelukkig nie die koek die Saterdag (dag voor die funksie) soos ek versoek het kan afhaal nie, maar eers die Sondag oggend (die dag van die funksie). Die Sondag oggend ontvang ek egter 'n kleiner (? cm) koek met 'n klomp cupcakes van verskillende grotes met gewone versiersuiker frosting en nie cream cheese frosting soos bestel is nie. Die Macaroons was die 1 helfte groter as die ander helfte en so opmekaar gesit met filling tussen in en 2 van hulle was deel van die kante gebreek.
Ek is teleurgesteld in die koek wat vir my gebak is. Ek het gevra vir 'n 25cm wortelkoek met cream cheese frosting en dit is verseker nie wat ek gekry het nie. Wortelkoek soos ek hom ken word versier met cream cheese frosting, hierdie koek wat met klip harde icing versier. Was niks lekker gewees nie! Ek het ook 'n 25cm koek bestel sonder cupcakes, toe kry ek 'n koek met 'n klomp cupcakes en die cupcakes was nie almal dieselfde grote nie... Die Macaroons was 'n mooi kleur maar ook hulle was nie almal ewe groot nie, die een kant was groter as die ander kant toe hulle op mekaar geplak is. Daar was seker 3 van hulle wat stukkie op die kante afgebreek was. Dit het vir my gevoel dit was afskeep werk, want dit het gelyk op fb en instagram jy het 'n troue gehad. Daar was ook vir my gesê dat jy net 1 koek per dag aanpak... My bestelling was meer as maand voor die geleentheid bestel en tenvolle betaal! As ek dit geweet het het ek by iemand bestel wat my bestelling tot op die T sou uitvoer. As mens ja sê vir 'n bestelling gee jy wat klient wil hê en bestel het en nie na jou goed denke nie. Baie teleurstellend!
Worst service ever. They dont answer your mails and keep sending bills after cancellation of their poor service received after our alarm went off and I was allone at home. Just want your money with no service. Can see it is a blackowned company.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.