Active since Jul 2021
Ek het Maandag aan hul geldvoorbetaal vir die koop van n treadmill. Sedertdien het ek nog nie die treadmill ontvang en kry ek hul nie aan die hande nie. Ekblees op die internet dat die adres wat hul gebruik, nie hul adres is nie.