Active since Sep 2021
Wow! Ons was absoluut verbaas met hoe mooi ons goedjies uitgekom het. Ek het baie laat my bestselling geplaas, maar dit het steeds nie enige invloed gehaad op die diens wat gelewer was nie. Dit was vir my so spesiaal en mooi gewees ek het sommer van die borde in my huis gehang. So baie dankie Piekfijn vir julle harde werk. Ons troue sou nie so mooi gewees het sonder al daardie klein details nie 😊