Active since Nov 2021
Het n t****ehandse voertuig gekoop. Volgens sie Bestuur is die voertuig Spotless. Met aflewering was die voertuig nie deur inspeksie lys nie. Die foute kom daagliks uit. Daar was gese gebruik die Warranty wat ten duurste bygereken was. Die Warranty dek meeste van die foute glad nie. Tooters kom nie eens terug na n mens toe terug nie en jy moet maar sukkel en betaal om dinge reg te maak