Active since Dec 2021
Ons kan vir Jay van Ilanga Moving Services hoogs aanbeveel. Hy het uit sy pad gegaan om ons sitkamerstel vanaf Pretoria tot in Hibberdene te vervoer vir 'n baie goeie prys en sy diens is van die hoogte gehalte. Weereens dankie Jay, hou so aan. Sandra