Active since Feb 2022
Friendly and helpful; speedy delivery; excellent service
Ek het middel November ñ handsak bestel en dis nou al einde Februarie en niks ontvang nie. Hordes e-posse bly onbeantwoord en foonlyne word nie geantwoord nie. Ek sal enigiemand ten sterkste afraai om by Geite&Goeters te bestel. Uiters swak diens.