Active since Apr 2022
Wonderlike diens ontvang van Bertus. Baie deeglike terugvoering gekry. Ons is baie dankbaar dat hy oor ons pad gekom het en sal hom beslis in die toekoms weer gebruik en hoog aanbeveel!