Active since Apr 2022
Daar is vir my n afspraak by Pretoria noord se mediese sentrum gemaak. Daar is ook gese ek is privaat. Daar gekom se ontvangsdame sy soek my id. Het hom nie by my nie. Sy kan my nie help nie al kan ek hom gee. Daar is ook nie gese om id saam te bring nie. So as jy nie id het nie maak nie saak hoe siek jy is nie jy word nie gehelp nie.n