Active since Jul 2022
Manne manne manne. Dit was uitsteken. Julle mag maar. Nie gedink ons troue sou druk tot 4:30 die oggend nie 😭😱🫣. Dit was wild. Maar dit was professional. -net tot 2 uur die oggend🤣 toe ruk dit hanne uit. Die DJ was blerrie goed op daardie decks. Goeie werk Jandré en jou spannetjie. Sien julle weer by die Sitrusfees of Oppitrack festival. Voorspoed.