Active since Aug 2009
Het bespreeking gemaak vanaf 13 tot 16 Junie 2015 by Phumuza Bush Lodge deur Lekkerslaap en my deposito betaal , ek het n bevestiging gekry dat my plek bespreek is . Die Vrydag voor ek vertrek het, skakel ek Phumuza Bush Lodge om uit tevind of hul krediet kaarte vat en of ek kontant moet bring vir uitstaande bedrag. Shaaron Campbell van die lodge het in n ongeskikte manier gese daar geen bespreeking vir my is nie en dat sy nie met my wil argumenteer nie en dat ek dit met Lekkerslaap moet opvat. Sy het 'n bevestiging van Lekerslaap gekry dat ek my betaaling gedoen het. Hul het nie eers die ordentlikheid om mens te skakel en te se dat hul nie meer vir my plek het nie Ek sal graag wil weet wat hul so gedoen het as ek hul nie geskakel het nie en daaar opgedaag het. Hul het nie eers onverskooning gevrae vir die ongerief, kostes en die dag se verlof wat ek en my vrou verloor het nie. PHUMUZA BUSH LODGE GEE LEKKERSLAAP N SLEGTE NAAM, HAAL HUL VAN JUL LISTINGS AF. WEES GEWAARSKU DIE PLEK IS PATETIES EN DIE PERSONEEL IS ONGESKIK EN JOU BEVESTIGDE BESPREEKING BETEKEN NIKS BY DIE PLEK NIE <div><br></div><div><em>(Supplier name changed from [URL Removed] to Phumuza Bush Lodge by Hellopeter.com)</em></div>