Active since Dec 2022
definitely wouldn't recommend nico brits please do your homework before contacting them if you have any problems with them just report them it doesn't help to try and communicate with them they wil ignore you or give you a storie they wil come back but never does ! be warned be safe doing a little bit of research can only save you time and money
uiters swak diens mens bel elke dag vir 6 jaar geen terugvoer nie as die foon dalk opgetel word dan hoor ons net hulle sal terug kom maande later steets besig om tebel vir antwoorde oor die eis selfde storie hulle sal terug kom na ons onlangs het nico dr afsprake gemaak en n vriendin van my laat weet om binne 2 dae van limpopo af in pta tekom of die kanseleer fooi is R30 000 ( nie die klient self laat weet nie ) ek kon dit nie maak nie toe word nico baie kwaad en kanseleer die mandaat ( mens mag nie opstaan vir jou eie reg by die nico brits en beukus Prokureurs nie ) as mens doen se nico hy sal jou leer eenkant sit en wag ek sal hulle glad nie aan beveel nie en al die reviews is presies hulle optreede dankie aan hellopieter wat n mens kan waarsku ek wens net ek het al in 2016 wat my eis by nico ingehandig is geweet om my huiswerk tedoen en eeder na goeie Prokureurs gegaan wat tenminste komunikeer met sy kliente hulle geiegnoreer bederf als dan blameer hulle die kliente oppas maar vir die klomp hulle het nou saam nog ander Prokureurs begin werk in Menlo park om hulle naam weg testeek maar selfde nico brits oppas en skyf julle claims terwyl julle nog kan