Active since Feb 2023
Dankie aan Limetime vir uiters goeie dienste. Ek ry altyd vanaf Klerksdorp, saam met Hennie. Hennie laat mens voel of jy in ñ privaat voertuig ry met sy lekker gemaklike persoonlikheid en goeie bestuurs vernuf. Doe zo voort!!