Active since May 2010
Must see Pet shop. Very friendly staff. Beautifull animals.
Very friendly staff. crazy specials, Do recommend them.
The Best Liquor your will ever taste. Made with LOTS of Love. "WOW" OUT OF THIS WORLD
<p>Ek het nou al 3 keer hoender by vers****ende pick 'n pay gekoop, van riebeekpark, glen mare en bonearo park en ja nee ek weet nie wat om te se nie, vrot kan nie die woord beskryf nie. want dit het so gesink toe ek dit wil gaar maar dat mens kan dood neer slaan. wat die slegte van als is mens koop by pick 'n pay want met glo in hulle. Nie weer nie ek sal nie weer by hulle koop nie. My les het ek geleer. Mens hou nie die strokie nie want mens verwag maar nie so iets nie.</p> <p> </p> <p>Maar Pick n Pay se hoender kwaliteit nee askies daar is nie kwaliteit nie. Ek het 3 dae terug 4 pakke hoender gekoop +- r300.00 se hoender om weg te gooi.</p>