Active since May 2023
Hi Louise ek wil net se dankie vir al jou geduld en moeite. Jy antwoord altyd (al is dit nie dadelik nie), maar jy kom terug na n mens toe. Weereens dankie