Active since May 2023
My bliksem die ouens is useless. Jy bel net, dan word sjy reeds gese dit gaan jou R750 kos (nog voor die techie weet wat fout is). As hy klaar is by ons kantoor toets hy nie wat gedoen is nie - waai net so gou as moontolik weer en wanneer hy moet terugkom om iets reg te maak (want hyt nie getoets nie) charge hy weer 750. Het ek genoem hoe ongeskik en onprofesisoneel hulle is? You have been warned. 082 824 1610