Active since Jul 2023
Ek het uit goede trou vir n paar maande vir hulle geld geskenk net om geïntimideer te probeer word. Gebruik die verniet app maar moenie skenkings doen nie.