Active since Jan 2024
Ons troue was die mees perfekte dag ooit. Als was soos ek dit wou gehad het en beplan net. Onbeskryflike vriendelike staff en so behulpsaam. Kos was so lekker. Niks het skeef geloop op ons troue nie. As jy as bruid 'n perfekte dag soek boek jou sprokies troue by Kuungana Bush Lodge. Glo my dat ek eerlik sê die mense maak jou dag beter as wat jy even kan droom. Ons troudag was die mees wonderlikste, lekkerste troue ooit. En almal praat so oor die trou koek! Hierdie mense is soo engele op aarde vir jou troudag. Baie dankie almal. Ons troue was amazing!