Active since Mar 2024
Ek deel graag my ervaring van MMR Karavane aan Johan en sy denamiese span. Dankie vir die puik diens wat julle gelewer het om my karavaan weer reg te trek. Gebruik MMR Karavane met n geruste hart , ek sal hulle hoogs aanbeveel