Active since Apr 2024
Julle lewer puik diens, met my dogter Janine and Clifford Aikman se troue 6 April, als was absoluut in orde, vanaf personeel, verblyf, bystand, hulp, die voorbereidings, kos, en grootste, die pragtige saal voorbereidings, al die hulp van jul fantastiese professionele coordinator, RIAAN, 10 STER rating! Ek beveel jul ten volle aan!