Active since Apr 2024
Swakste diens ooit!! Daar is so baie ander vellie plekkie om te bestel, so gebruik eerder een van hulle. Dag 1 is daar op elke e-pos gereageer tot my geld oorbetaal is. E-posse en whatsapp boodskappe word nie geantwoord nie en ek kry slegs terugvoer as ek op hulle FB blad iets vra. Daar is gesê my pakkie al week terug gestuur. Ek gebruik gereeld courier Pudo en wag nooit meer as 3 dae nie. Weereens word my boodskappe geignoreer. Sal hulle nooit aanbeveel nie. Het al ander vellies ook bestel waar gesê is dit vat 'n sekere tyd om te maak, maar is heeltyd op hoogte gehou van vordering. Net jammer ek het nie eers na die reviews hier gekyk voor ek bestel het nie!!!!