Active since May 2024
Die Boom in Pretoria Noord WORST SERVICE EVER!!!! Die pizza's is kliphard en die milkshakes is gemeng met roomys en cream!! DIS WALGLIK!!! Die strawberry decory word nie spesiaal gemaak nie dit word van ñ CAN af uitgegooi na ñ glaas maar jy betaal vir ñ strawberry decory. Die arogante blonde bar man speel die vuilste musiek van Angie Oeh en my tiener kinders moet daarna luister. Vra jy vir song requests dan sê hy geen song requests nie. Ek skaam my flippen oë uit my kop uit as hulle dit vernoem na ñ familie restaurant dan stel ek voor om nie kinders soontoe te vat met sulke musiek nie. Die pool tafels se bladdens is flenters kan skaars speel maar betaal moet jy betaal. Die kleinerige verou agter die bar is net so arogante wyf! ons het gesê ons gaan die eienaar kom sien oor hulle uiterse arogante gedrag toe sê sy baie mense ken hom? vertel ons na ons hoeveel mense soontoe verwys het dat hulle nie ons besigheid nodig het nie. Ons moet F******. Ek en my gesin gaan nooit weer soontoe nie.