Active since Mar 2025
Please stop calling me with unwanted spam calls. 10 a day! That is now enough!!You have been reported to theRegulator!!
Virseker ek weet virseker nie wat gaan aan met julle buitensporige premie verhogings die jaar nie. Wat gaan aan? Wil julle regtig julle kliente behou of is dit n poging om julle klientebasis drasties te verminder? In my geval het my premie hierdie jaar met n geweldige 30% gestyg!! En dan nog Eskom se 17% verhoging op die krag! Inflasiekoers tans 3.2 tot 4%. Nee maggies man!!Ek het as pensionaris hierdie jaar n verstommende 2.9% verhoging gekry! Hoe kan ons dit bekostig, julle bybetalings is die hoogste in die Industrie. Gelukkig het ek in hierdie tyd nie nodig gehad om te eis nie. Hierdie jaar moet my gatsakbonus uitbetaal en ek wonder of dit n manier is om hierdie kamtige bonus maar net weer op n ander manier van die klient te verhaal? Laat mens wonder ně! Ek sal geduldig wag vir die uitbetaling en dan virseker n skuif moet maak. Ons kan nie byhou met die buitensporige verhogings nie! As ek nog n eis gehad het in die tydperk kon n mens dit moontlik verstaan het. Ek het nie eers die persentasie styging vandat ek by julle is bepaal nie...ook maar goed anders sou my taalgebruik dalk anders gewees het! Ag nee man Virseker julle is besig om julle getroue kliente weg te jaag!! Pasop mense hulle begin goed maar paar jaar later gaan julle met n skok agterkom!!