Active since Apr 2025
Liewe Wildebees Span, Ek spandeer byna R20K by julle Saterdag wat verby is, R15K in die winkel en amper R5K in die af**** Winkel Broeke pas nie wat ek gerefund soek, julle reken julle doen slegs terug betalings Maandae, waar het julle enige sulke kennisgewing op by julle winkel?? Julle het gou kennisgewing op dat julle by die af**** gedeeldte geen refunds of omruil doen nie. Maar ons as koper moet maar net betaal. Kan ek volgende keer ook maar kom koop en vir julle sê jammer my polis is dat ek slegs betaal op ‘n Maandag maar die produk steeds vat! Ek dink dis uiters SWAK! My drywer het my bank besonderhede by julle dame gaan los. Ek beveel aan sit asb ‘n kennisgewing op sodat mens dan weet hulle moet dadelik betaal maar gaan nie dadelik hul geld terug kry nie en om verdomd net op ‘n Maandag na julle toe te kom om geld terug te kry as iets nie pas nie, SIES VIR JULLE! SWAK VAN JULLE!!!! Groete, Marné