Active since Apr 2025
Ek sou n 0 rating gegee het as daar so opsie was. Ek sukkel al sedert Maart 2025 om tydskrifte te ontvang waarvoor ek reeds betaal het - elke keer is daar n nuwe verskoning. Dit vat hulle n week+ om op my eposse te antwoord en dan is dit net nog n verskoning - ek het al 3 keer gevra hulle moet maar my geld terug betaal dat ek maar self die uitgawes by die winkels kan gaan koop, waarna hulle maar net weer onverskoning vra vir die ongerief en nog n verskoning oor hoekom ek nie die uitgawes het nie. Ek kry nerens ****akbesonderhede oor waar ek my klagtes kan deurgee nie. Ek soek net dit waarvoor ek betaal het, of my geld terug.
I needed a same-day delivery and these floral wizards delivered โ literally and fabulously! ๐๐ Placed the order, blinked twice, and boom โ a gorgeous gift was already on its way like it had wings (or a really fast delivery driver with magical powers). The flowers were fresh, fabulous, and looked like they just stepped off a botanical runway. The recipient was over the moon, and I officially earned โbest gift-giver of the dayโ status. ๐ If youโre ever in a gift-giving panic, these folks are your floral superheroes. Capes not included, but roses absolutely are. ๐นโจ