Active since Apr 2025
Ek wil net opreg dankie sê aan Auto Hotspot vir alles wat julle vir my gedoen het. Ek is so tevrede met die diens, en ek kan nie genoeg dankie sê aan julle span nie. Ek waardeer elke bietjie moeite wat ingesit is. Ek is in Nelspruit, en ek kan met volle oortuiging sê dat julle ’n lojale kliënt het wat beslis weer by julle sal koop. Baie dankie – Regtig, van harte!!