Active since Jun 2025
Bad customer service and laughing over the phone while discussing a very urgent matter. Senior management told me to go somewhere else for business!!
Sukkel nou 3 dae om 'n eis in te dien?Die heeltyd verskonings van dienslyne wat besig is dan sal Virseker terug s***el.Wag nou al 3 dae. Dis 'n frustrasie om net 'n eenvoudige eis in te dien. Hoe gemaak as die diens nie goed is nie? Kan 'n behulpsame Virseker agent my ****ak!!