Active since Aug 2025
My opleiding is altyd lekker en intresant die informasie wat gegee is is altyd behulpsaam en ons praat altyd lekker met die tegnikuste. die program het ook baie informasie,
Die sagteware is baie goed en ek moet se veral die nuwe sagteware het my weer terug gebring en dit is baie beter as al die ou sagteware, En die opeleidng saam my perssonlike tegnikus was rerig baie goed hy het my weer gehelp die moed en wil kry om trading te doen, Ek sal sharetrackin voorstel soos hy nou is.