Active since Feb 2026
Ek wil net vir Brandon baie dankie se vir alles wat Hy in so n kort tyd perk vir ons gedoen het dit was die beste en vinnigste diens wat ek Al beleef het.Terwyl hy siek was het hy kliphard gewerk en terwyl hulle veronderstel is om toe te wees ,naweeke was hy op kantoor,ons is regtig geeerd om so n betroubaare en opregte persoon te kon he baie dankie aan almal by Ezauto.Die kar is net n blessing