Active since May 2026
Die diens wat Rochelle aan my gelewer het is uitstekend. Als is baie goed verduidelik aan my en maak dat ek als verstaan. Ek sal haar aan beveel aan mense vir die uitstekende diens as hulle raad en hulp benodig van skuldhulp.
Noluvuyo did a very good job and helping me, also make it easy to understand. Keep it up. Thanks to you.