Active since Dec 2011
Order 303844. Pitty I can't upload images. Online orders apparently does not go through human quality control even though on the update mail received, the canvases when for qualty check. +- R1000.00 down the drain. I was so ashamed opening my canvases at work after talking highly about Canvas and more. This is my birthday present from my daughter and husband. I can only throw this in the trash. Preview was perfect but the end result have only half fotos on the canvas. I will never ever buy through them again.
05 September het my man se Mahindra gebreek. Hy moes aftrek by 'n baie gevaarlike afrit (N4 Simon Vermooten). Dit het hom twee ure gevat om bystand te kry. Eers sny die lyne af of die konsultant kom nie deur na ons toe nie. Al die oproepe oor bogenoemde polis moet asseblief aan ons gegee word om ons saak te staaf. Die insleepwa was opdrag gegee om die Mahindra na AA Auto in Menlyn te neem. AA Auto is al 'n jaar toe. My man het weer ges***el en vir 20 min aangehou nadat hy so versoek is net om na 20 min te hoor dat ons buite werksure is. Die konsultant het eenvoudig net huis toe gegaan. Ons het na 'n lang gesukkel toestemming gekry om die Mahindra na ons huis toe te laat kom. Ons is toe deur Virseker verwys na Vanos Risk Management en Wonderboom Car Service Centre. Die Mahindra was toe 10 September 2025 na Wonderboom toe geskuif. Ons het aan hulle verduidelik dat dit my man se enigste voertuig en inkomste is. Na vele oproepe en opvolg het ons eers die kwotasie en foutreport 23 September 2025 ontvang. Ons het intussen 'n bakkie gehuur aangesien my man sy besigheid moes toemaak omdat hy nie so lank nie sy kliente kon diens nie. Dit het ons in totaal oor die R20 000.00 gekos aangesien ons so lank moes wag vir 'n kwotasie en foutreport. 26 September het een van die konsultante wat met die eis werk my ges***el en gevra of ons die bakkie vir besigheid gebruik. Ek het genoem dat ons dit wel gebruik vir Tuindienste. Die konsultant het gese dat ek teen die middag uit**** sou kry, Ek het egter eers die 1ste uit**** gekry dat die eis afgekeur is omdat die voertuig vir besigheid gebruik word. My vraag is; hoekom was ons nie die 26ste al in kennis gestel nie. Ons het 'n lening by die bank aangegaan vir R40 000.00 om die voertuig te herstel. Ons kon dit vroeer gereel het en dit kon ons 'n paar rand spaar aan huur van die ander bakkie. Ons het die voertuig eers die 8ste Oktober ontvang en moes ook die battery vervang omdat die voertuig meer as 'n maand gestaan het. Virseker noem op hulle Webwerf onder die eisproses dat die klient die heeltyd in kennis gestel sal word gedurende die proses wat nie in ons geval so was nie. Ons moes aanhou bel en opvolg.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.