Active since May 2012
hiermee wil ek net baie dankie s? aan balance your bond se uitstekende diens. dit was verseker nie 'n gladde pad nie maar julle het beslus die ding gedoen.<br> <br> baie dankie vir julle flukse diens ek kon nie in beter hande geval het nie