Active since Nov 2012
Ek is baie ongelukkig met die diens van die maatskappy. Op 21 Januarie het ek aan Juan kommunikasie gestuur om alles te kanselleer. Op dieselfde dag het ons telefoniese ook ooreengekom om alles te kanselleer. Ek is ingelig deur Juan dat ek eers sou begin betaal wanneer ek voltyds sou handel. Daar is wel debit orders deur en ek het dit terug verhaal en weer op 3 Februarie kommunikasie gestuur om dit te kanselleer. Nou word ek gekontak deur Garwin om te betaal en word gesê ek word oor gegee. Nie een keer is ek weer gekontak deur Juan.
Scammed out of money for puppy that was never delivered. Karen Scott is the name. Same scam with so called courier company mega logistics which wanted to charge extra.