Active since Jan 2014
Ek het n bakkie gesien op hul advertensie ek het met n mnr Johan diedericks gepraat. Hy het hul bewys v besigheid met hul website en even waar hul by motor unie geregistreer is gestuur. Ek moes n deposito betaal en toe skielik bel n man se ek moet alles betaal. Ek het gese née sal ****ant gee as ek bakkie kry. Ek het gery en daar was geen besigheid in Klerksdorp nie. Die man het be weer ek is by verkeerde plek. Ek het ABSA se ***** afdeling gebel en hul het my n verw gegee en gese hul sal dit opvolg. Wo aand het n vrou gebel en gese sy is v absa ***** sy het die regte verw no vir my gegee en ek het gedink dis absa. Ek moes my geld oor plaas in n tydelike rekening en dan Don na bank gaan. Ek kon nie dit het heeltyd gese transaksie gaan nie deur maar ja dit het toe en hul het my besteel. Auto trade car sales is n ***** besigheid en n sindikaat Ek sien daar is nog mense wat hul rapporteer as auto trade