Active since Jan 2015
Ons het gistraand by die spesifike eetplek gaan sit en eet en net lekker gesellig gewees. Die waiter om mee te begin was bombasties en kon net glad nie n grap vat nie. Die volgende oomblik storm die EIENAAR van die plek op ons tafel af en begin afdek terwyl ons nog besig was om te eet. Sy se toe nee ons is reg vir ons rekening, toe ek haar vra wat haar probleem is sal sy se dis my en my vriendin se kerels wat die probleem is!!! Hoe de he'll werk dit as n besigheid so bedryf word??? Sy het ook gese ons is nie weer welkom in haar restaurant nie. Dis uiters swak diens!!!!! Om n rekening van R1600 te betaal vir haar kak houding!!