Active since Jan 2016
Ek is laas jaar vanaf die Kaap verplaas Gauteng toe en geniet die mense se vriendelikheid hier terdee.
Tog is ek deur n aaklige ondervinding wat ek amper nie met die omgewing kan vereenselwig nie....
Ons het in n ouerige huis ingetrek wat heelparty opknap werkies nodig gehad het.
Ons het die nommer van n baie \aangename en betroubare"man gekry wat dadelik sou kon help.
MR DO IT ALL is sy besigheids naam en ek wil ieder een waarsku teen hierdie skurk!!!!
Johan van Jaarsveld het werklik gaaf voorgekom en ek was baie bly vir die \""engel\"" wat ons sommer met alles sou kon help..
Hy't ons R15000 vir al die werk kwoteer en ons het hom n deposito van R7500 betaal.
Daarop het hy n verdere bedrag van R3500 vir \""materiaal\"" gevra wat effens snaaks was"