1 reviews | Active since Member
Hallo almal ek is lourence du plessis Ek werk vir protective force as n C Grade armed gaurd by steers new market mall in albeton Ek wil julle net inlug oor die plek protective force betaal nie hulle mense soos hulle moet nie ek wag nou nog vir my pay dis nou al die 6de en nog niks pay gekry nie hulle drop die wappens laat af in die aande sonder n permits so ek vra julle bja mooi moennie vir die plek werk nie want hulle is n klomp bull****ers die eienaar se naam is Eugene jacobs. Hulle vat nie eers hulle mense na n shoothing ranch toe om te oefen nie so pas op vir hulle
Lourence du plessis comp nommer 7211