1 reviews | Active since Member
Goeie dag, ek ontvang op 22 Julie 2015 n sms van die prokureurs dat ek sleg 48 uur het om my agterstallige rek te betaal naamlik 62023260368 ( ek besit nie eers so rekening nie ) verwysing my fnb rekening , hulle gee n email adres, en as jy vir hulle email stuur kom dit net so terug,<br> <br> my rekenings by fnb is op betaal en toe gemaak, so sal ek graag nou wil weet vir wie skuld ek nog geld, en hoekom arriveer die balju by my huis