Ranking
#2
in Other
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
<p>Ons het Jan verhuis na Pretoria en besluit on RH Retief te gebruik as vervoermaatskappy. Die dag met die laai van ons meubels, het hulle heeltyd gekla oor die hoeveelheid goed en een man het aanmerkings gemaak oor die waarde van die meubels - gesê wanneer 'n stuk antiek is en wat 'n ou min of meer sal betaal. Met die aflaai, is baie goed letterlik neergegooi. Soos wat ons uitpak, was heelwat goed stukend of weg. Mens het net 14 dae om te eis, en dan kan mens net eis op sekere gespesifiseerde goed en kry net 'n persentasie terug. Ons het steeds 'n paar goed om uit te pak en ontdek elke dag meer en meer goed wat uit die bokse verwyder is. Gesteel is! Twee weke nadat ons ingetrek het, is daar by ons ingebreek by die enigste venster agter wat nie diefwering het nie en die venster se knip was oop. Daar is net spesifieke goes gesteel. Iemand wat presies geweet het waar en wat als is. Sal nooit weer van hulle gebruik maak nie. </p>
1 reviews | Active since Jan 2020

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.