Ranking
#2
in Other
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
My review van Road Junkie bestuurs skool besit deur Alwyn Burger. Die oom moet leer om nie af te gaan op sy leerlinge nie ? , meer geduld aan leer en respek kry vir sy mede mens . Sal die ry skool GlAD nie aanbeveel nie. Ek het gery , die pad het geloop as volg... reguit aan was n kompleks en na links was 'n straat. My kop was nog besig en sonder om te dink het ek deur die stop gery . Die oom het die handrem opgeruk en op my begin skel en skree. Ek het jammer gese vir die vout wat ek gemaak het. Hy het aanhou op my skree. Ek het daar gesit in trane en hy het aanhou gil op my en my uitgeskel. Ek het my safety belt los gemaak en die oom het uit die passesiers kant uitgestorm en om gekom na my kant toe. Hy het die deur probeer oop maak maar my kant was nog gesluit. Hy vra my toe of ek gaan uit klim. Ek maak toe my deur oop en begin huis toe stap. NOOIT OOIT SAL EK DIE MAN AANBEVEEL NIE. Sy taalgebruik is ook vreeslik.
1 reviews | Active since Jan 2020

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.